January 17, 2021

Escentia – Is jy op soek na ‘n vars sitrus om jou huis op te kikker?

Escentia beveel Grapefruit essensiële olie aan.

Hierdie essensiële olie bevorder gevoelens van vreugde.

Dit kan ook gebruik word as ‘n skoonmaakmiddel en om oppervlaktes te ontsmet.

Die verfrissende reuk van hierdie essensiële olie kan help met die vermindering van depressie.

Vir meer inligting besoek Escentia se webtuiste, Facebook of jy kan hulle e-pos by [email protected]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *