Covid-19 in die NK: Só lyk die syfers

Deel hierdie storie / Share this story

Die Noord-Kaapse departement van gesondheid het die nuutste Covid-19-syfers in die provinsie bekendgemaak.

Daar is nou 23 095 positiewe gevalle, waarvan 20 061 van die virus genees is. Daar is 2 726 aktiewe gevalle van die virus in die provinsie.

Die sterftesyfer staan op 306.