Wen drie dubbelkaartjies vir Juan Boucher

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY – Wen drie dubbelkaartjies vir Juan Boucher, 27 Nov. om 20:00 by Bella Cardi.

Om in te skryf:

  1. Tag vyf van jou vriende in die comments
  2. Share die kompetisie op jou blad.

Die wenners sal 10:00 Vrydag, 27 Nov. aangekondig word. Die wenners sal deur ‘n onafhanklike aanlyn program getrek word.