Noord-Kaap
Bewolk tot gedeeltelik bewolk in die verre westelike dele, andersins sonnig en koel tot warm.
Kimberley: 13°C tot 31°C
Vrystaat
Sonnig in die weste, andersins gedeeltelik bewolk en baie warm.
Bloemfontein: 10°C tot 30°C
Gauteng
Aanvanklik bewolk met ‘n skraal kans op buie in die oggend, andersins gedeeltelik bewolk en warm.
Pretoria: 16°C tot 27°C
Limpopo
Gedeeltelik bewolk en warm met enkele donderbuie.
Polokwane: 17°C tot 26°C
Mpumalanga
Gedeeltelik bewolk en warm tot koel met enkele donderbuie.
Mbombela: 18°C tot 28°C
Oos-Kaap
In die westelike dele sal dit gedeeltelik bewolk en warm wees.
In die oostelike dele sal dit gedeeltelik bewolk wees.
Port Elizabeth: 13°C tot 22°C
Wes-Kaap
Bewolk tot gedeeltelik bewolk en koel tot warm.
George: 14°C tot 21°C
KwaZulu-Natal
Gedeeltelik bewolk met tye, andersins bewolk en warm.
Durban: 18°C tot 26°C
Noordwes
Sonnig in die weste, andersins gedeeltelik bewolk en baie warm.
Vryburg: 15°C tot 35°C



