Covid-19 in die NK: Só lyk die syfers

Foto: Science News

Die Noord-Kaapse departement van gesondheid het die nuutste Covid-19-syfers in die provinsie bekendgemaak.

Daar is nou 23 044 positiewe gevalle, waarvan 19 449 van die virus genees is. Daar is 3 287 aktiewe gevalle van die virus in die provinsie.

Die sterftesyfer staan steeds op 306.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *