Ma (17) en kêrel vlug glo na kleuter se dood

SOWETO. – ’n Kleuter (3) is na bewering verskeie kere verkrag en aangerand deur haar ma en haar ma se kêrel. Die kleuter het toe later in die Chris Hani Baragwanath-hospitaal aan sy/haar beserings beswyk.
Na die kleuter se dood
Die ma (17), tans swanger, en die kêrel het glo na die dood van die kleuter gevlug. Nkosiyethu Mazibuko, polisiewoordvoerder, sê die kleuter is Maandag by die hospitaal opgeneem na beweerde seksuele aanranding.
Volg FiND iT hier.