KAAPSTAD – ‘n Skietery, moontlik taxiverwant, het Maandag op Kaapstad-stasie se dek uitgebreek.
Kapt. FC van Wyk, polisiewoordvoerder in die Wes-Kaap, sê hulle kan nog nie bevestig hoeveel persone in die skietery beseer is nie.
Die voorval het om ongeveer 12:00 plaasgevind. Die polisie en nooddienste was op die toneel.
Hou FiND iT dop vir meer inligting.



