January 17, 2021

Schalk Bezuidenhout en Bernice West besoek Kimberley!

Hulle nooi jou uit om ‘n aand saam met hulle te geniet by Bella Cardi Wedding Venue, 2 Desember, om 18:30.

Kaartjies is R300 pp of R3000 per tafel en is beskikbaar by HNK / Northern Cape High School / Hoërskool Noord Kaap of The Urban Beauty.

Bel Gerrit Myburgh by 076 168 1333 vir meer inligting.
Wie gaan?!

#Gerrit Myburgh #Schalk Bezuidenhout #Bernice West

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *