Massa-optog teen plaasmoorde

Deel hierdie storie / Share this story

JOHANNESBURG. – Mense wat opstaan teen plaasmoorde en die bewusmaking daaroor wil deel, het vanoggend weer aan ‘n vreedsame optog deelgeneem.

Die mense het by Oosrand se inkopiesentrum bymekaargekom. Daar word beplan dat die motors daarna met wit vlae en kruise met die N12 langs gery.

Die groep sal by Sundra stop om mense toe te spreek. Die optog is deur Unite Against Farm Murders/Attacks gereël.

Volg FiND iT hier.