April 21, 2021

KYK: PAC betoog tans in Brackenfell

Pan Africanist Congress of Azania (PAC) betoog in Brackenfell. Die polisie gebruik tans rubberkoeëls om die protesaksie onder beheer te kry.

Dans en sing

’n Video waarin lede van PAC by die Brackenfell-stasie sing en dans, is op sosiale media versprei en mense is gewaarsku om die area te vermy. Dit volg na beweringe van rassisme by Hoërskool Brackenfell na ’n privaat funksie deur ouers gereël is waarheen leerlinge van kleur glo nie genooi is nie. ’n Groep PAC-lede word ook by Hoërskool Brackenfell verwag. Mense word aangemoedig om die area te vermy.

Aanhitsing tot geweld

Die DA het intussen gevra dat beide die PAC en EFF vir aanhitsing tot geweld ondersoek moet word.

Kyk die video hier:

https://fb.watch/1QHd_ABSyw/

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: