Meer as 400 werkers by SABC dalk werk kwyt

Deel hierdie storie / Share this story

Die openbare uitsaaier, SABC, wil glo weens finansiële redes en herstrukturering bykans meer as 400 werkers aflê. Werkers beweer hulle is nie oor die saak geraadpleeg nie.

Kyk na die emosionele video waar Chriselda Lewis, ’n joernalis vir SABC, ’n pleidooi lewer vir afleggings om heroorweeg te word.

Kyk die video hier:

Lees meer artikels hier.