Die weer in jou streek vandag

Deel hierdie storie / Share this story

Noord-Kaap

Mooiweer en baie warm, maar gedeeltelik bewolk in die ooste.

Kimberley: 18°C tot 32°C

Vrystaat

Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm.

Bloemfontein: 15°C tot 30°C

Gauteng

Gedeeltelik bewolk en warm, maar baie warm in die noorde met enkele buie in die verre suide.

Pretoria: 17°C tot 34°C

Limpopo

Mooiweer en warm tot baie warm.

Polokwane: 18°C tot 31°C

Mpumalanga

Mooiweer en warm, maar baie warm in die Laeveld.

Mbombela: 17°C tot 31°C

Oos-Kaap

In die westelike dele sal dit warm tot baie warm op plekke in die binneland wees.

In die oostelike dele sal dit warm tot baie warm in die binneland wees, andersins koel en bewolk met verspreide buie en donderbuie.

Port Elizabeth: 17°C tot 20°C

Wes-Kaap

Bewolk en koel tot warm met enkele reënbuie langs die suidkus in die aand.

George: 16°C tot 21°C

KwaZulu-Natal

Mistig in die oggend, andersins gedeeltelik bewolk en warm, maar baie warm op plekke in die noorde.

Durban: 21°C tot 25°C

Noordwes

Gedeeltelik bewolk en in die middag baie warm.

Vryburg: 17°C tot 33°C