Eau de Marmite… Wat dink jy?

Deel hierdie storie / Share this story

“Ons het besluit om te ‘step up‘,” sê Lynx. “Met hierdie nuwe Marmite-geur, bring ons die koswêreld na die geurkategorie. Of jy nou mal is daaroor of dit haat, dit sal jou vir seker aan die praat hê!”

Hierdie nuwe Afrika- en Marmite-gegeurde deodorant is volgens Andy Rice, handelsmerk- en advertensiekenner, reeds in Amerika op die rakke.

“Is jy ’n Marmite-man of ’n Bovril-man, Bruce?”

– Andy Rice