February 26, 2021

Vyf dae van rou afgekondig

Foto: Southern African Vexillological Association

President Cyril Ramaphosa het Woensdagaand in sy toespraak vyf dae van nasionale rou afgekondig. Die rouperiode sal duur van 25 tot 29 November uit erkenning vir die slagoffers van geslagsgeweld en die mense wat aan Covid-19 gesterf het.

Hy het ‘n beroep gedoen op Suid-Afrikaners om gedurende dié vyf dae swart armbande te dra. Die landsvlag sal ook in dié tydperk halfmas hang.

Ons doen dit uit erkenning van die rou wat ons as land beleef, het hy gesê.

Lees hier wat hy verder in sy toespraak gesê het.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: