#FiNDiTverkeerFiND iT SpanNovember 12, 2020Tuis1 Comment Deel hierdie storie / Share this story KIMBERLEY – Daar was ‘n ongeluk op die N8 by die Diamond Pavilion Mall. ‘n Taxi en ‘n motor is by die ongeluk betrokke. Een baan is heeltemal versper. Verkeer hoop op. Kies ‘n alternatiewe roete. Previous Post Plaasmoord – een boer dood, verdagte vlug te voet Next Post Die weer in jou streek