Covid-19 in SA: Byna 20 000 sterftes

Deel hierdie storie / Share this story

Suid-Afrika is op vlak een van inperking en die Covid-19-infeksiesyfer het oornag met 1 729 meer geword. Daar is 19 951 sterftes weens die virus aangemeld.

Daar is nou 740 254 positiewe gevalle in die land en 683 194 persone wat van die virus genees is.

Die land se gesondheidspanne kon tot op hede 5 010 350 toetse vir Covid-19 doen.