Covid-19 in die NK: Byna 300 sterftes

Deel hierdie storie / Share this story

Die departement van gesondheid in die Noord-Kaap het die nuutste Covid-19-syfers in die provinsie bekendgemaak. Die sterftesyfer staan op 295.

Daar is nou 22 463 positiewe gevalle, waarvan 18 850 van die virus genees is. Daar is 3 586 aktiewe gevalle van die virus in die provinsie.

Klik hier om na die syfers in Suid-Afrika te kyk.