Boere Droogtehulp SA se 29 vragmotors vol voer het vanoggend deur Kimberley gery op pad na Beaufort-Wes, waar hulle voer aan die boere in nood gaan oorhandig.
Hier is ‘n paar foto’s van die motorfietsryers wat die vragmotors deur Kimberley begelei het en die byeenkoms by die Puma-vulstasie.















