Cell C se LG-selfone nou teen sakpas pryse!

Deel hierdie storie / Share this story

Besoek Cell C en kry binnekort die nuwe LG K22 Dual Sim 32GB vir net R249 of die LG K515 Dual Sim 64GB vir R299.

Vir hierdie aanbod en meer besoek jou naaste Cell C-tak by die Noord-Kaap mall, New Park centre en Kuruman mall.

Jy kan hulle ook skakel vir meer inligting: Dré – 078 555 0226, Obakeng – 074 361 3956 of Sadé – 084 722 1987.