Twee kunstenaars het kaal met vloekwoorde op hulle lywe geskryf voor die presidentspaleis in Pole betoog nadat wettige aborsies verbied is.
Die grondwet het in Oktober in ’n beslissing aborsies op fetusse met ernstige defekte verbied. Sedert die aankondiging het duisende mense die strate ingevaar om hul ontevredenheid daaroor uit te spreek.
Die twee kunstenaars is vining deur owerhede weggeneem.
Volg FiND-iT hier.



