Dis hoe Boshof-pad nou lykElbeth MaraisNovember 4, 2020Tuis Deel hierdie storie / Share this story Die polisie het glo op Zama-Zammas op die Boshof-pad geskiet. Die pad is van Cassandra se kant af deur polisie versper. Die pad is steeds vol klippe en glasstukke. Dit lyk ook asof daar ‘n pyp gebars het wat water uitspuit. Volg FiND-iT hier. Previous Post Dokter kry agt jaar vir verkragting Next Post Sal jy dit eet?