KIMBERLEY. – Kyk die video van waar die polisie glo op Zama-Zammas op die Boshof-pad skiet. Die pad is van Cassandra se kant af deur polisie versper. Die pad is ook deur die Zama-Zammas vol glasstukke en groot klippe gepak.