Man (30) en dogtertjie (1) dood in brand

Deel hierdie storie / Share this story

JOHANNESBURG. – ’n Man (30) en ’n dogtertjie (1) is dood nadat ’n brand by ’n nedersetting in Alexandra uigebreek het.

Robert Mulaudzi, woordvoerder van die Johannesburgse nooddienste, sê dié twee mense het onherkenbaar verbrand. Mulaudzi sê die oorsaak van die brand word nog ondersoek. Hy waarsku inwoners om versigtig te wees indien hulle met verhittingstoerusting werk.

Minstens 20 informele huise is deur die brand affekteer.

Volg Find-it hier.