John Steenhuisen spreek nou die DA se leierskongres toe.

Deel hierdie storie / Share this story

John Steenhuisen sê jy kan net kyk na die Wes-Kaap. Terwyl Suid-Afrikaners in ander provinsies in “hospitale van gruwels” doodgegaan het tydens Covid 19, het die DA in die Wes-Kaap hospitale van hoop gebou.

Hy sê die DA moet die land terugvat en aan die mense gee.

Hy belowe ‘n beter toekoms en sê die DA se taak is om 13 miljoen mense uit werkloosheid te red. “Ons moet SA wys ‘n beter toekoms is moontlik.”

Kyk dit direk hier: