Die weer in jou streek vandag

Deel hierdie storie / Share this story

Noord-Kaap

Matig en koel tot warm, maar warm in die binneland. Later gedeeltelik bewolk in die noorde en noordooste met geïsoleerde reënbuie en donderbuie.

Kimberley: 13°C tot 28°C

Vrystaat

Miskolle in die sentrale dele, andersins matig en koel, maar warm in die weste.

Bloemfontein: 8°C tot 24°C

Gauteng

Gedeeltelik bewolk en warm met geïsoleerde donderbuie in die middag.

Pretoria: 15°C tot 27°C

Limpopo

Bewolk en mistig in die oggend met ligte reën oor die platorand, andersins gedeeltelik bewolk en koel tot warm.

Polokwane: 15°C tot 24°C

Mpumalanga

Bewolk en mistig in die oggend met ligte reën oor die platorand, andersins gedeeltelik bewolk en koel.

Mbombela: 15°C tot 23°C

Oos-Kaap

Miskolle in die oggend in die oostelike binneland, andersins matig en warm, maar koel langs die kus.

Port Elizabeth: 16°C tot 23°C

Wes-Kaap

Koel langs die suidkus, andersins matig en warm. Baie warm in die ooste.

George: 13°C tot 24°C

KwaZulu-Natal

Bewolk en koel met verspreide reën- en donderbuie, maar geïsoleerd in die noordooste.

Durban: 17°C tot 23°C

Noordwes

Miskolle in die suide, andersins matig en warm, maar gedeeltelik bewolk in die ooste en later in die weste.

Vryburg: 13°C tot 28°C