PRETORIA. – Billy Cowley (42) het die Guinness-wêreldrekord verbeter deur die meeste Marmite binne ‘n minuut te eet.
Cowley het 420 g Marmite binne 60 sekondes geëet. Hy het die voormalige rekordhouer, André Ortolf van Duitsland, met 52 g gewen.
Cowley het as kind baie van die Guinness-wêreldrekordhouers gehou en sien hulle vandag nog as helde.



