Die Noord-Kaapse departement van gesondheid het die nuutste Covid-19-syfers in die provinsie bekendgemaak.
Daar is nou 21 560 positiewe gevalle, waarvan 27 811 van die virus genees is. Daar is 3 485 aktiewe gevalle van die virus in die provinsie.
Die sterftesyfer staan op 262.



