Moontlike terreuraanval by kerk

Deel hierdie storie / Share this story

’n Aanvaller met ’n mes het drie mense doodgemaak en talle beseer by ’n kerk in Frankryk. Die aanvaller is deur die polisie in hegtenis geneem. Dit is nog nie duidelik wat die motief van die aanval is nie.

Net laasweek is ’n onderwyser onthoof. Die aanvaller van die onderwyser het gesê hy wou die slagoffer straf omdat hy spotprente van die profeet Mohammed tydens ’n les in die klas gebruik het. Dis ook nog nie bevestig of die twee voorvalle met mekaar verband hou nie.

Volg Find-it hier.