Nuutste Covid-19-syfers in SA

Deel hierdie storie / Share this story

Alhoewel die land na vlak een van inperking geskuif het, styg die Covid-19-syfer in die land steeds daagliks.

Die infeksiesyfer het oornag met 1 897 gestyg. Daar is nou ‘n totaal van 712 412 positiewe gevalle. Daar is 643 523 persone wat van die virus genees is.

Daar is in totaal 18 891 persone aan die virus oorlede.