Willem Botha, bekende sanger in Suid-Afrika, het gister sy nuwe musiekvideo van die lied ‘Kimberley’ vrygestel.
“Dis een van die lekkerste songs nog wat ek self geskryf het. Luister hom kliphard en by die tweede keer sal jy al kan saamsing!” skryf hy op Facebook.



