Vragmotor brand op N12Elbeth MaraisOctober 20, 2020Tuis Deel hierdie storie / Share this story KIMBERLEY. – ’n Vragmotor op die N12 tussen Kimberley en Warrenton brand. Die vragmotor het uit die pad probeer trek en staan in die geellyn. Wees versigtig indien jy in daardie riging ry. https://www.facebook.com/441831859565179/posts/1139595206455504/ Previous Post Verdagtes moontlik langs pad Next Post WEN! WEN! WEN!