Verdagtes moontlik langs pad

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY. – Die polisie is tans besig met ’n soektog net buitekant Kimberley op die N12 na Kaapstad waar vier geboeide vermeende verdagtes lê.

Dit is tans onbekend waarvoor die polisie soek. Die honde-eenheid is ook op die toneel.


Kapt. Olebogeng Tawana, polisiewoordvoerder, sal later terugvoer gee.