WEN! WEN! WEN!

Deel hierdie storie / Share this story

Herman Kleinhans is Vrydag in Kimberley en jy kan ’n dubbelkaartjie na sy vertoning wen. Die vertoning sluit ’n steakete in. Om in te skryf, lewer kommentaar met die naam van ’n liedjie wat deur Herman Kleinhans gesing word.

Dit vind Vrydagaand om 19:00 by Klub Griekwas plaas en in ten bate van die Griekwas.

Jy kan ook jou kaartjie teen R200 per persoon koop. Skakel vir Carlo by 082 394 1305.