Nuutste Covid-19-syfers in SA

Deel hierdie storie / Share this story

Die Covid-19-syfer in Suid-Afrika het oornag met 1 178 gestyg. Daar is nou ‘n totaal van 694 537 positiewe gevalle in die land.

Die land se gesondheidspanne kon tot dusver 4 433 952 toetse vir die virus doen. Daar is 625 574 persone van die virus genees en 18 028 sterftes.

Gauteng bly die provinsie met die meeste gevalle.