Langhaar chihuahua vermis

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY. – Babbels, die langhaar chihuahua, het Maandagmiddag vermoedelik weggehardloop.

Babbels en sy eienaar was in Du Toitspan toe hy ewe skielik wegglip en hardloop. Hy het laas in die rigting van die McGregor-museum gehardloop.

Die foto is geneem voor Babbels geskeer is.

Indien jy vir Babbels sien, skakel Susan by 0833807048.