Nasionale ramptoestand verleng

Deel hierdie storie / Share this story

Dr. Nkoazana Dlamini-Zuma, die minister van samewerkende regering en tradisionele sake, het aangekondig die nasionale ramptoestand word met nog ‘n maand, van 15 Oktober tot 15 November, verleng.