#FiNDiTverkeerFiND iT SpanOctober 13, 2020Tuis Deel hierdie storie / Share this story Daar het ongeveer 40 km buite Kimberley op die N12 ‘n ongeluk plaasgevind. ‘n Motor en ‘n vragmotor is in die ongeluk betrokke. Wees versigtig indien jy daar verbyry. Previous Post Pa brand glo huis af, hy en dogters dood Next Post Ontmoet die Mnr. & Mej. Addie-finaliste vir 2020