Familie neem van Brendin Horner afskeid

Deel hierdie storie / Share this story

Brendin Horner, die 21-jarige voorman wat grusaam op ’n plaas vermoor is, se begrafnis het Saterdagoggend plaasgevind.

Die diens is by die dam op die plaas waar hy vermoor is, gehou en volgens ’n bron kon net familie en naby vriende die diens bywoon.