Wikus du Plessis het sopas bevestig sy vrou, Arista du Plessis, is veilig by haar ouers se huis na sy Dinsdagoggend vermis geraak het.
“Ek wil graag baie dankie sê vir almal se hulp, raad en bystand. Sy is nou veilig,” sê hy.
Lees die vorige berig hier.



