JOHANNESBURG. – ’n Aardskudding van 2.8 op die Suid-Afrikaanse Seismografiese Netwerk is gistermiddag in dele van Johannesburg gevoel.
Roberth Mulaudzi, woordvoerder van die Johannesburgse nooddienste, sê daar is geen skade of beserings aangemeld nie. Die Raad van Geowetenskappe (CGS) het die aardskudding bevestig. Die skudding kon tot in dele van Roodepoort, Randfontein en Krugersdorp gevoel word.
Volg Find-it hier.



