KIMBERLEY. – FiND iT is regstreeks in Roodepan saam met die Sol Plaatje-munisipaliteit se sanitasies-en-padwerkespan waar hulle as deel van die munisipaliteit se diensleweringsprogram aan die probleme in Kimberley aandag gee.
Mr. Moses Nhlapo, organiseerder van die program, praat met FiND iT oor die alfgelope week en ’n half se vordering.
Volg Find-it hier.



