Polisiebeamptes in Nathaniel Julies-moord borgtog geweier.

Deel hierdie storie / Share this story

JOHANNESBURG. – Die drie polisiebeamptes, Simon Ndyalvane, Caylene Whiteboy en Foster Netshiongolo, wat van die moord op die 16-jarige Julies, wat aan Down-sindroom gely het, beskuldig word, is borgtog geweier.

Hulle word daarvan beskuldig dat hulle Julies verlede maand naby sy huis in Eldorado Park, Johannesburg, noodlottig geskiet het. Hulle het ook na bewering met die ongelukstoneel gepeuter.

Lees die vorige berig hier.

Volg Find-it hier.