Brigadier van Noord-Kaap sterf

Deel hierdie storie / Share this story

Brig. Sampie Koopman, bevelvoerder van die Upington-polisiekantoor, het gister sy stryd teen Covid-19 verloor.

Koopman het glo asemhalingsprobleme ondervind en het suurstof gekry.

Na nuus oor sy dood bekend geword het, het medelye het op verskeie sosiale mediaplatforms ingestroom. Kolegas het hom as ’n leier, vriend en vaderfiguur gesien.

Volg Find-it hier.