ANC-lid beskuldig van verkragting

Deel hierdie storie / Share this story

MPUMALANGA. – ’n ANC se provinsiale uitvoerende komiteelid van hier word daarvan beskuldig dat hy sy tweelingdogters (8) verkrag het.

Die man het vandag saam met sy stiefseun (26) in die hof verskyn. Die saak is tot 1 Oktober 2020 uitgestel.

Die ANC het glo die verdagte tydelik geskors. Mandla Ndlovu, waarnemende voorsitter van die ANC, sê hulle het besluit hy moet uit sy posisie tree gegewe die erns van die saak.

Volg Find-it hier.