Die betekenis agter ‘Jerusalema’

Deel hierdie storie / Share this story

“Jerusalem is my home” “Guard me”

Het jy al gewonder wat die woorde van die bekende Jerusalema-lied beteken?

Besighede en individue het die afgelope tyd hulle dansskoene aangetrek en aan die Jerusalema-dansuitdaging deelgeneem. Selfs president Cyril Ramaphosa het Suid-Afrika uitgedaag om die dans gister, op Erfenisdag, te doen.

Sy vra God om saam met haar te loop

In lied praat die sanger van ‘Jerusalem’ as die hemelse stad, dit is sy ware tuiste waarna hy uitsien. Hy vra God om saam met hom te loop en hom te beskerm totdat Hy hom huis toe neem na die hemel. Hierna kan jy die lirieke verstaan en die deuntjie en dans geniet.

Die lied deur die Suid-Afrikaanse dj en die platevervaardiger Master KG is saam met die Suid-Afrikaanse sanger, Nomcebo, opgeneem. Die opgewekte lied het ’n gospel agtergrond en is aanvanklik op 29 November 2019 vrygestel nadat dit ’n positiewe reaksie aanlyn gekry het, met ‘n musiekvideo wat op 21 Desember gevolg het.

Jerusalem is my home

Hier volg ’n gedeelte uit die lied:

Jerusalema ikhaya lami (Jerusalem is my home)
Ngilondoloze (Guard me)
Uhambe nami (Walk with me)
Zungangishiyi lana (Do not leave me here)
Jerusalema ikhaya lami (Jerusalem is my home)
Ngilondoloze (Guard me)
Uhambe nami (Walk with me)
Zungangishiyi lana (Do not leave me here)

Ndawo yami ayikho Lana (My place is not here)
Mbuso wami awukho Lana (My kingdom is not here)
Ngilondoloze (Guard me)
Zuhambe nami (Walk with me)
Ndawo yami ayikho lana (My place is not here)
Mbuso wami awukho lana (My kingdom is not here)
Ngilondoloze (Guard me)
Zuhambe nami (Walk with me)

Ngilondoloze (Guard me)
Ngilondoloze (Guard me)
Ngilondoloze (Guard me)
Zungangishiyi Lana (Do not leave me here)
Ngilondoloze (Guard me)
Ngilondoloze (Guard me)
Ngilondoloze (Guard me)
Zungangishiyi lana (Do not leave me here)

Volg Find-it hier.