October 29, 2020

Van plan om bietjie te woeker in jou tuin die naweek?

Dis die perfekte naweek vir tuinmaak. Berei jou beddings voor en werk self in die tuin.

Besoek Vermeulens Build It die naweek vir al jou tuinbou-benodighede.

Wat is jou gunstelingplek in jou tuin?

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *