Die presidentskap het bevestig president Cyril Ramaphosa is op bedrus.
Tyrone Seale, waarnemende woordvoerder, sê die president het ’n verkoue en neem ’n ruskans. Ramaphosa was veronderstel om die nasionale onderwys-, gesondheids- en Allied Workers se vakbonde te ontmoet. Die ontmoeting is tot volgende week uitgestel.
Volg Find-it hier.



