“Maybe getting married just to cause a distraction. You wanted a apology? Not from me. I had to leave you in your won misery….. I don’t even miss you.”
Miley Cyrus het verskeie liedjies oor haar verhouding met Liam Hemsworth opgeneem.
Miley (27) en Liam (30) het in 2009 begin uitgaan nadat hulle in 2018 getrou het. Die paartjie het laas jaar die verhouding verbreek. Miley se nuutste liedjies beskryf glo die verhouding met haar eksman en waardeur sy alles is.
Sy is besig om aan haar nuwe album “She is Miley Cyrus” te werk en dit is nog nie duidelik of die liedjies wat deur haar verhouding geїnspireer is daarop gaan verskyn nie. Miley het aan die radiostasie, NRJ, gesê haar album sal haar lewe reflekteer en wie sy is.
Volg Find-it hier.



