Eskom het mense vermaan om krag spaarsamig te gebruik na twee opwekkingseenhede gebreek het.
Die kragnetwerk is steeds stabiel, maar die netwerk is onvoorspelbaar en kwesbaar. Eskom het verbruikers verseker beurtkrag sal nie die naweek ingestel word nie.



