Amerikaners gaan net tot 12 November van dié gewilde app gebruik kan maak. Op die dag gaan Amerika die app, wat deur die Chinese besit word, totaal verban.
Amerika verbied tans die aflaai van video’s op die app, maar bestaande rekeninge op die app mag steeds tot die bogenoemde datum aktief wees.
Nog ‘n app wat vanaf Sondag in Amerika verbode sal wees, is WeChat. WeChat is ’n app wat vir boodskappe en betalings gebruik kan word en volgende Amerika hou dit gevaar vir nasionale sekuriteit in.
Volg Find-it hier.



